Christopher Mintz-Plasse

Christopher Mintz-Plasse
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Christopher Charles Mintz-Plasse
Geboorte 20 Junie 1989 (1989-06-20)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 2007–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Christopher Mintz-Plasse (gebore 20 Junie 1989) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Superbad (2007), Kick-Ass (2010), Kick-Ass 2 (2013), en How to Train Your Dragon 2 (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy